}
n troufotograaf en portretfotograaf
wat egte oomblikke vasvang regoor Suid-Afrika.
begin hier ▾
Dis nie net fotos nie, dis 'n herinnering waarna jy 10 jaar van nou af weer na gaan terug kyk. Dit is die stilte net voordat die musiek begin. Dis jou ouma wat haar oë afvee wanneer jy instap. Dis daai kyk tussen julle twee, daai oomblik wat ander dalk nie raaksien nie, maar wat ek vasvang.
Vir julle. Vir altyd.
— nadia, bride 2021
My pakkette is ontwerp vir paartjies wat waarde heg aan emosie en elke stukkie detail. Ek bied verskillende opsies aan vir plaastroues, kaapse troues, intieme seremonies en alles tussenin.
Note: If you prefer a more simple portfolio, that option is here.
Ek neem tans besprekings aan vir troues in Bloemfontein, die Tuinroete, Kaapstad, en die Oos-Kaap. Ek reis regoor Suid-Afrika vir troues en werk met kliënte wat egtheid waardeer.
Te midde van die warm omhelsing van die midzomer, het ek die eer gehad om 'n spesiale hoofstuk in hul reis vas te vang. Sy het oor kontinenten gereis om by sy sy te wees, en teen die agtergrond van 'n rustieke platteland het hul liefde helder geskyn.
Binnekort op die blog